Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Onwillige oorgawe
Penny Jordan
Datum vrygestel: 2012-05-01
Saul Parenti vereis die beste. Daarom stel hy Giselle Freeman aan om vir hom te werk. Bekend as die Yskoningin, beskik sy oor ’n afsydige houding en kil skoonheid. Tog vermoed Saul dat vurige passie onder die ysige uiterlike skuil. Weens haar traumatiese vroeë kinderjare het Giselle ystermure om haar hart gebou. Nou werk sy saam met die man wat daardie skanse wil afbreek. Die seksuele spanning bereik breekpunt. Die logiese gevolg – ’n allesverterende, aardskuddende, ingrypende oorgawe!

Lesers - Resensie

Nog 'n wenner deur Penny Jordan!

3 August 2012
Resensie deur Daniella Thompson
Gradering
Amazing storie. Dit was meer as jou tipiese M & B boek. Dit het diepte, emosie, volwassenheid en 'n ​​pragtige liefdesverhaal. Die beste wat ek vir 'n rukkie gelees het.

10 uit 10

3 August 2012
Resensie deur Michelle Malan
Gradering
Ek stem saam met Daniella - dit was absoluut fantasties!
Castelli se maagdelike weduwee
Caitlin Crews
2017-03-01
Sien Meer
Bestel