Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Opgeëis vir die Leonelli-nalatenskap
Lynne Graham
Datum vrygestel: 2018-02-01
’n Nuwe toekoms wat wag . . . ’n Onskuldige Tia Grayson ken geen lewe buite die Brasiliaanse klooster wat haar tuiste is nie. Totdat Max Leonelli arriveer met die skokkende nuus dat sy die erfgenaam van ’n fortuin uit Engeland is en ’n brandende begeerte vir sy aanraking laat ontwaak . . . ’n Biljoenêr! Tia se oupa verwag ’n huwelik tussen sy protégé en sy erfgenaam – maar Max is nie troumateriaal nie. Totdat die aanskoue van Tia se asemrowende skoonheid hom laat heroorweeg . . . ’n Baba? Max moet Tia Engeland toe begelei, maar hulle word deur begeerte oorval. ’n Enkele nagtelike voorval wat die potensiaal inhou om gevolge te dra, skep vir Max die perfekte geleentheid om Tia as sy bruid op te eis!