Skrywers
Meer
BENODIG JY HULP om 'n boek te kies?
Skermutseling met ’n bevelvoerder
Charlotte Hawkes
Datum vrygestel: 2018-04-13
’n Affair met voorwaardes! Majoor Felicity Delaunay, traumadokter in die weermag, hou van die reëls en regulasies wat haar lewe rigting gee. Die aankoms van die onverskrokke alleenloper, kolonel Ash Stirling, dreig egter om haar wêreld onderstebo te draai! Ash het nie sy ongelukkige verlede oorkom om te kom waar hy vandag is deur nooit risiko’s te loop nie, maar hy oorskry nooit die perke nie. En beslis nie met ’n kollega nie . . . al is sy ook hoe verruklik! Tog doen Felicity dinge aan hom wat hy nie kan beheer nie. En kort voor lank sien hy kans om al sy reëls te verbreek – en hare ook!