Boekvinder

Watter tipe man gee jou vlinders op die maag?

Is jy moeg vir die tipiese man wat jou vanselfsprekend aanvaar? Wat nie eers romanties kan spel nie? Waar is al die helde heen ?

Tussen die blaaie van die nuutste Mills & Boon-romans! Van growwe "cowboys" tot besigheidsmagnate - kies watter man reg is vir jou en ontdek watter reeks jou die beste sal pas!