Lidmaatskap-ooreenkoms

Sluit vandag aan by die Mills & Boon in Afrikaans boekklub en ontvang jou gratis geskenkboeke soos geadverteer. Deur my gratis boeke te aanvaar, verstaan ek dat ek ook twee ekstra boeke vir ‘n proefperiode van 14 dae sal ontvang. Indien ek besluit om nie hierdie proefboeke te hou, betaal ek slegs R109.95 per boek plus posgeld en verpakking. Ek sal dan ‘n lid van die Mills & Boon Boekklub wees en twee boeke elke maand ontvang totdat ek kanselleer.

Kry nog twee BONUS boeke vir die prys van een! Spaar selfs nog meer wanneer jy die opsie kies om bonus boeke te ontvang. Jy sal dan twee ekstra boeke in jou eerste boekpakket ontvang en slegs betaal vir een! Daar is ook geen ekstra posgeld of verpakkings-koste.

Deur op ons webwerf aan te sluit gee jy toestemming dat betaling vir enige produk deur jou ontvang en nie teruggestuur binne 28 dae nie, teen die bankrekening of kredietkaart besonderhede, wat jy aan ons verkaf, gedebiteer mag word.

Let asseblief: Debietorders gaan op die laaste werksdag van elke maand af. Hierdie aanbod om by die boekklub aan te sluit is slegs vir nielede, terwyl voorraad hou. Laat asseblief 28 dae toe vir eerste aflewering.